Coach Franco



Coach Franco

Met meer as 30 jaar se hardloop ervaring & 17 jaar se afrigting onder die knie, bring ek my kennis & liefde vir atletiek na die baan toe!

Dis vir my absoluut wonderlik om te sien hoe elkeen, week na week verbeter & hoe daar 'n hegte band tussen kinders, ouers & myself gevorm word. Met belangstelling & liefde help ons elkeen om sy volle potensiaal uit te bring.

Ek is baie bevoorreg om 'n paar provinsiale atlete & een nasionale atleet kan afrig. Waar van hulle provinsiale & nasionale kampioene is.

Met onlangse ondervinding wat ek in Amerika opgedoen het & wonderlikke kontakte reg oor die wêreld is ek daar om die beste uit jou kind uit te bring

Ek glo sterk in "Quality Over Quantity" oefening & om van 'n jong ouderdom die liefde vir hardloop by hulle te kweek

Ek is dankbaar om 7 Comrades Maraton wedlope agter my naam te hê en geniet dit om gereeld saam met die kinders te kan hardloop.

Kontak my gerus vir meer besonderhede

Ek sien uit daarna om van julle te hoor