Spar Ladies - Wanderers 2016

Met die laaste been van die Spar Ladies reeks vir 2016 wat by die Wanderers gronde aangebied was het 3 van ons meisies deel geneem

Chery-Lee het net weereens bewys hoekom sy een van die top junior meisies in ons land is. Sy het 'n 2de plek by die junior afdeling behaal en al algehele 14de plek in 'n tyd van 39:02min

Lelani is nog nuut in die 10km wedlope en het 'n baie mooi wedloop gehardloop en onder die Top 100 vroue geƫinding (98st) & 6de geƫindig in haar kategorie in 'n tyd van 47:57min

Sonique het die 5km gehardloop . Sy het 'n tyd van 25:23min gehardloop en was algeheel  25ste & 3de in haar kategorie

Vir volledige uitslae kliek gerus hier