FTG Roodekrans Atlete in aksie

Hier is 'n paar fotos van ons FTG groep se kinders in aksie tydens Ls Roodekrans se atletiekbyeenkoms die afgelope Woensdag 26/10/2016

Julle is 'n klomp ysters!!

Fotos: Ls Roodekrans