— Conor McGregor
Die Van der Merwe's is 'n groot naam in langafstand wedlope in ons land & die naweek wil JJ sy naam duk maak in die familie met sy eerste maraton.
JJ, baie sterkte met Die Kaapsehoop Maraton Saterdag oggend in Nelspruit. Jy het die myle ingesit & jou kop is reg vir die groot een. Ons almal by FTG hou vir jou duim vas en glo & weet dit sal goed gaan.
I've been trained to keep going even when it's hard. When it hurts. When I don't want to.
I look pass it. Relentless forward progress to the finish.
Call it what you want, stubbornness, endurance, determination, guts.
Deep down, I don't know how to give up.
And it's always worth it in the end
I AM A DISTANCE RUNNER



