Central Gauteng Primary Youth Championships

Die naweek, 5 November 2016 word die Central Gauteng Primary Youth kampioenskappe in die Germiston Stadion aangebied!

Ons wens al ons junior atlete baie sterkte toe wat aan dit gaan deel neem.

Hier is die naweek se program: